Feesprogram





NG Gemeente, WOLSELEY

75 jaar van genade en trou
1938 -2013
 


PROGRAM VIR DIE JAAR
Gedurende die naweek van 22 tot 24 November 2013 
vier die Gemeente sy 75ste bestaansjaar 
met ‘n kermis en baie aksie.   
Gedurende die jaar wy ons al die aksies toe aan die 75ste herdenking.

Item
Datum
Kontakpersoon
1
Skattejag
Ons kry kriptiese leidrade en ry per motor met die gesin en besoek die punte om antwoorde te kry op die vrae.  Lekker pryse te wen. Groot pret vir die hele gesin.

afgehandel
Johann Viljoen
082 491 6669
2
Jeug Muntlegging
Elke Sondag in Lydenstyd word daar munte bymekaargemaak tot 24 Maart 2013
17/24 Feb 3/10/17/24 Maart

Danie Smuts
084 513 6929
3
4 x 4 Geleentheid
Ons ry ‘n panoramiese roete in ons mooi bergagtige omgewing. Vir die hardebaarde sal daar lekker taai plekke op die roete wees wat hul kan aandurf.

11 Mei

Kobus Louw
082 694 2567
4
Padlangs Ouerskap kursus
Ouers word begelei in deelnemende ouerskap sodat elkeen sy volle potensiaal kan ontwikkel.
26/27Mei
1/2 Junie
Marisa J van Rensburg
082 531 3005
5
Musiek-aand
Geniet die aand van orrelmusiek en orkes  waar Corlea Botha ook sal optree.

18 Julie
Schalk van der Merwe
074 915 3095
6
Gemeente-fees en kermis naweek

22 – 24 Nov


·         Vrydagaand piekniek
·         Registrasie vir sport deelname Saterdag
22 Nov
Bessie Crous
082 835 2798

·         Saterdag vroeg Wolseley Explore bergfiets rit deur die omgewing en plase
·         Saterdag vroeg 5km pretloop met troeteldiere, as jy wil
·         Saterdag oggend ONTBYT by die kerk
·         Stalletjies / kermis en besienswaardighede in die tuin
·         Informele aansit ete by die kelder met Claude Pretorius as seremoniemeester



23 Nov
Helena Smuts
084 583 1308
Schalk v d Merwe
Huis Mostertshoek
Nanette Viljoen
Bessie Crous
082 835 2798

·         Sondagoggend – Kessangdiens met nagmaal in die kerk gelei deur verskeie leraars
·         Sondag na die diens bring almal nie-bederfbare pro-dukte saam na die saal.  Tee en eetgoed word voorsien.
·         Sondagmiddag hou ons ‘n bring en braai by die kerk


24 Nov
Ds van Velden &
Oud leraars
Hettie Smal
084 206 5135
Johann Viljoen

No comments:

Post a Comment