NG Kerk Wolseley bied aan:
4 by 4 uitstappie
moenie 11 Mei misloop nie...
aan al die grondpad-slegpad-stofpad en uitdaag-pad geesdriftiges:
kontak sommer nou
Kobus Louw
by
082 694 2567
die roete is pragtig... die roete is vir 4 x 4- voertuie
en die wat 'n 4 x 4- hart het vir avontuur !
Vir die ou- kenners sal daar heerlike taai plekke op die roete wees
om jou vernuf te toets
Kom skop bietjie stof in jou vriende se oë...
groete,


No comments:
Post a Comment